Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 11:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het.

  • Openbaring 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek het gesien, en kyk! ’n vaal perd; en die een wat daarop sit, het die naam Dood gehad. En Haʹdes+ het kort agter hom gevolg. En hulle is gesag oor die vierde deel van die aarde gegee, om dood te maak met ’n lang swaard+ en met voedseltekorte+ en met dodelike plae en deur die wilde diere+ van die aarde.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel