-
Esegiël 33:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 “Só moet jy vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “So waar as ek lewe, dié wat in die verwoeste plekke is, sal gewis deur die swaard val;+ en die een wat op die oppervlak van die veld is, sal ek beslis aan die wilde diere as voedsel gee;+ en dié wat in die versterkte plekke en in die grotte+ is, sal deur die pes sterf.
-