Markus 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hulle het ’n verbyganger, ’n sekere Simon van Sireʹne, wat van die platteland af gekom het, die vader van Aleksander en Rufus, gekommandeer om sy folterpaal op te tel.+ Johannes 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En terwyl hy self die folterpaal gedra het,+ het hy uitgegaan+ na die sogenaamde Skedelplek, wat in Hebreeus Golʹgota genoem word;+
21 En hulle het ’n verbyganger, ’n sekere Simon van Sireʹne, wat van die platteland af gekom het, die vader van Aleksander en Rufus, gekommandeer om sy folterpaal op te tel.+
17 En terwyl hy self die folterpaal gedra het,+ het hy uitgegaan+ na die sogenaamde Skedelplek, wat in Hebreeus Golʹgota genoem word;+