Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.

  • 1 Kronieke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+

  • Matteus 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Isai het die vader geword van Dawid,+ die koning.+

      Dawid het die vader geword van Salomo+ by die vrou van Uriʹa;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel