Jesaja 65:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! My knegte sal eet,+ maar julle sal honger ly.+ Kyk! My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees.+ Kyk! My knegte sal bly wees,+ maar julle sal beskaamd staan.+
13 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! My knegte sal eet,+ maar julle sal honger ly.+ Kyk! My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees.+ Kyk! My knegte sal bly wees,+ maar julle sal beskaamd staan.+