18 En julle sal beslis weer die onderskeid sien tussen ’n regverdige en ’n goddelose,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie gedien het nie.”+
25 Maar Abraham het gesê: ‘Kind, onthou dat jy in jou lewe jou goeie dinge ten volle ontvang het, maar Laʹsarus dienooreenkomstig die skadelike dinge. Nou word hy egter hier vertroos, maar jy ly pyn.+