Matteus 5:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En as iemand met jou hof toe wil gaan en jou onderkleed in besit wil kry, laat hom ook jou bokleed kry;+ 1 Korintiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ja, dit beteken dan geheel en al ’n nederlaag vir julle dat julle regsgedinge+ met mekaar het. Waarom laat julle julle nie liewer veronreg nie?+ Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie?+
40 En as iemand met jou hof toe wil gaan en jou onderkleed in besit wil kry, laat hom ook jou bokleed kry;+
7 Ja, dit beteken dan geheel en al ’n nederlaag vir julle dat julle regsgedinge+ met mekaar het. Waarom laat julle julle nie liewer veronreg nie?+ Waarom laat julle julle nie liewer te kort doen nie?+