39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang klap,+ draai die ander een ook na hom toe.
9 nie kwaad met kwaad+ of uitskellery met uitskellery vergeld nie,+ maar seën eerder,+ want julle is tot hierdie weg geroep, sodat julle ’n seën kan beërf.