Psalm 78:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het hulle teen God begin praat.+Hulle het gesê: “Kan God ’n tafel in die wildernis berei?”+ Matteus 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar toe dit aand word, het sy dissipels na hom toe gekom en gesê: “Die plek is eensaam en die uur is reeds ver gevorderd; stuur die skare weg, sodat hulle in die dorpies kan ingaan en vir hulle iets kan koop om te eet.”+ Markus 6:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Dit het toe al laat geword, en sy dissipels het na hom toe gekom en begin sê: “Die plek is afgeleë en dit is reeds laat.+ Johannes 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe Jesus dan sy oë opslaan en sien dat ’n groot menigte na hom toe kom, het hy vir Filippus gesê: “Waar sal ons brode koop sodat hulle kan eet?”+
15 Maar toe dit aand word, het sy dissipels na hom toe gekom en gesê: “Die plek is eensaam en die uur is reeds ver gevorderd; stuur die skare weg, sodat hulle in die dorpies kan ingaan en vir hulle iets kan koop om te eet.”+
35 Dit het toe al laat geword, en sy dissipels het na hom toe gekom en begin sê: “Die plek is afgeleë en dit is reeds laat.+
5 Toe Jesus dan sy oë opslaan en sien dat ’n groot menigte na hom toe kom, het hy vir Filippus gesê: “Waar sal ons brode koop sodat hulle kan eet?”+