17 Al bloei die vyeboom nie+ en is daar geen opbrengs aan die wingerdstokke nie, al loop die werk van die olyfboom op ’n mislukking uit en bring die terrasse geen voedsel voort nie,+ al word die kleinvee van die kraal afgesny en is daar geen beeste in die kampe nie+—
13 En hy het van ver af ’n vyeboom gesien wat blare het, en hy het gaan kyk of hy miskien iets daaraan sou vind. Maar toe hy daarby kom, het hy niks behalwe blare gevind nie, want dit was nie vyetyd nie.+