Romeine 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+ Efesiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+ Hebreërs 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel+ en ’n vurige jaloesie wat die teenstanders gaan verteer.+
8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+
6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+
27 maar daar is ’n sekere vreeslike verwagting van oordeel+ en ’n vurige jaloesie wat die teenstanders gaan verteer.+