Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels om my te arresteer?+ Dag vir dag het ek in die tempel+ gesit en leer, en tog het julle my nie in hegtenis geneem nie.

  • Johannes 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom; en ek het niks in die geheim gesê nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel