12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+
10 Die broers het Paulus sowel as Silas onmiddellik in die nag+ na Bereʹa gestuur, en toe hulle daar aankom, het hulle in die sinagoge van die Jode ingegaan.
1Petrus, ’n apostel+ van Jesus Christus, aan die tydelike inwoners+ wat oral in Pontus, Galaʹsië, Kappadoʹsië,+ Asië en Bitiʹnië verstrooi is,+ aan dié wat uitgekies is+