Deuteronomium 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+— Johannes 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.” Johannes 7:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Daarom het party van die skare wat hierdie woorde gehoor het, begin sê: “Hy is vir seker Die Profeet.”+ Handelinge 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+
15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—
14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.”
40 Daarom het party van die skare wat hierdie woorde gehoor het, begin sê: “Hy is vir seker Die Profeet.”+
22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+