Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Numeri 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek sal hom sien,+ maar nie nou nie;

      Ek sal hom aanskou, maar nie van naby nie.

      ’n Ster+ sal beslis uit Jakob te voorskyn tree,

      En ’n septer sal inderdaad uit Israel opkom.+

      En hy sal beslis die slape van Moab se hoof verpletter+

      En die skedel van al die kinders van oorlogsrumoer.

  • Lukas 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+

  • Lukas 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het vir hulle gesê: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge aangaande Jesus die Nasarener,+ wat ’n profeet geword het+ wat voor God en die hele volk kragtig was in werk en woord;

  • Johannes 1:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie Moses, in die Wet,+ en die Profete+ geskryf het, Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”

  • Johannes 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.”

  • Handelinge 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+

  • Handelinge 7:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “Dit is die Moses wat vir die kinders van Israel gesê het: ‘God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel