Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+

  • Matteus 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit is trouens die een van wie daar deur middel van die profeet Jesaja+ met hierdie woorde gespreek is: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI+ die weg van Jehovah! Maak sy paaie reguit.’”

  • Lukas 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+

  • Lukas 1:76
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 76 Maar wat jou betref, jong kindjie, jy sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor Jehovah uit gaan om sy weë gereed te maak,+

  • Lukas 7:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Dit is hy van wie daar geskrywe staan: ‘Kyk! Ek stuur my boodskapper voor jou aangesig uit,+ wat jou weg voor jou uit sal berei.’+

  • Johannes 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Julle getuig self van my dat ek gesê het: Ek is nie die Christus nie,+ maar: Ek is voor hom uit gestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel