39 Hy het dit egter gesê van die gees wat dié wat geloof in hom gestel het, weldra sou ontvang; want daar was toe nog geen gees nie,+ omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.+
17Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+