Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het hy die skare beveel om op die gras te gaan sit, en hy het die vyf brode en twee visse geneem, na die hemel opgekyk en ’n seën gevra,+ en nadat hy die brode gebreek het, het hy dit aan die dissipels uitgedeel, en die dissipels weer aan die skare.+

  • Markus 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En terwyl hy na die hemel opgekyk het,+ het hy diep gesug+ en vir hom gesê: “Efʹfata”, dit is: “Word geopen.”

  • Johannes 11:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Toe het hulle die klip weggeneem. En Jesus het sy oë na die hemel opgeslaan+ en gesê: “Vader, ek dank u dat u my verhoor het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel