Johannes 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar Jesus het hulle geantwoord en gesê: “Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.+ Johannes 13:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En God self sal hom verheerlik,+ en hy sal hom onmiddellik verheerlik.
23 Maar Jesus het hulle geantwoord en gesê: “Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.+