48 Hy wat my verontagsaam en my woorde nie aanneem nie, het een om hom te oordeel. Die woord+ wat ek gespreek het, dit sal hom in die laaste dag oordeel;
25 Maar toe hy oor regverdigheid+ en selfbeheersing+ en die komende oordeel+ praat, het Feliks bang geword en geantwoord: “Gaan nou maar eers, maar wanneer ek ’n geleë tyd vind, sal ek jou weer laat haal.”