Johannes 13:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En God self sal hom verheerlik,+ en hy sal hom onmiddellik verheerlik. Johannes 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+
17 Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+