Psalm 93:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U herinneringe is baie betroubaar.+Heiligheid is gepas vir u huis,+ o Jehovah, tot in lengte van dae.+ Lukas 2:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom moes julle na my gaan soek? Het julle nie geweet dat ek in die huis van my Vader moet wees nie?”+
5 U herinneringe is baie betroubaar.+Heiligheid is gepas vir u huis,+ o Jehovah, tot in lengte van dae.+
49 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom moes julle na my gaan soek? Het julle nie geweet dat ek in die huis van my Vader moet wees nie?”+