Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Esegiël 43:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dit is die wet van die Huis. Op die top van die berg is sy hele gebied rondom iets hoogheiligs.+ Kyk! Dit is die wet van die Huis. Markus 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hulle het in Jerusalem gekom. Daar het hy in die tempel ingegaan en dié wat in die tempel verkoop en koop, begin uitdryf, en hy het die tafels van die geldwisselaars en die banke van die duiweverkopers omgekeer;+ 1 Petrus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want daar staan geskrywe: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
12 Dit is die wet van die Huis. Op die top van die berg is sy hele gebied rondom iets hoogheiligs.+ Kyk! Dit is die wet van die Huis.
15 En hulle het in Jerusalem gekom. Daar het hy in die tempel ingegaan en dié wat in die tempel verkoop en koop, begin uitdryf, en hy het die tafels van die geldwisselaars en die banke van die duiweverkopers omgekeer;+