Handelinge 21:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Toe het Paulus gesê: “Ek is in werklikheid ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van geen onbekende stad. Ek smeek u dus, laat my toe om met die volk te praat.” Handelinge 23:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Toe het hy dit gelees en gevra uit watter provinsie hy is en vasgestel+ dat hy uit Siliʹsië+ is.
39 Toe het Paulus gesê: “Ek is in werklikheid ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van geen onbekende stad. Ek smeek u dus, laat my toe om met die volk te praat.”