7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?
34 Trouens, daar was nie een onder hulle wat gebrek gely het nie;+ want almal wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die opbrengs gebring van wat verkoop is