7 en as hy geen mens sleg behandel het nie;+ hy die pand wat hy vir skuld geneem het, teruggegee het;+ hy niks geroof het nie;+ hy aan die een wat honger is, sy brood gegee het+ en hy die een wat naak is, met ’n kleed bedek het;+
35 Want ek het honger geword, en julle het my iets gegee om te eet;+ ek het dors geword, en julle het my iets gegee om te drink. Ek was ’n vreemdeling, en julle het my gasvry ontvang;+