Matteus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+ Hebreërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want dit was gepas vir die een ter wille van wie alles is+ en deur wie alles is, deurdat hy baie kinders tot heerlikheid bring,+ om die Hoofbewerker+ van hulle redding deur lyding tot volmaaktheid te bring.+
21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus+ noem, want hy sal sy volk+ van hulle sondes+ red.”+
10 Want dit was gepas vir die een ter wille van wie alles is+ en deur wie alles is, deurdat hy baie kinders tot heerlikheid bring,+ om die Hoofbewerker+ van hulle redding deur lyding tot volmaaktheid te bring.+