45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+
6 naamlik dat mense van die nasies mede-erfgename moet wees en medelede van die liggaam+ en deelgenote met ons van die belofte+ in eenheid met Christus Jesus deur middel van die goeie nuus.