5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+
5 So ook het die Christus homself nie verheerlik+ deur ’n hoëpriester te word nie,+ maar is hy verheerlik+ deur hom wat met betrekking tot hom gesê het: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword.”+