Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 89:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Ook sal ek hom as eersgeborene stel,+

      Die hoogste van die konings van die aarde.+

  • Markus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en ’n stem het uit die hemele gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+

  • Johannes 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+

  • Handelinge 13:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 dat God dit volkome vir ons, hulle kinders, vervul het deurdat hy Jesus opgewek het;+ net soos daar in die tweede psalm geskrywe staan: ‘Jy is my seun, ek het vandag jou Vader geword.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel