1 Konings 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+ Handelinge 13:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want enersyds het Dawid+ in sy eie geslag die uitdruklike wil van God gedien en ontslaap en is hy by sy voorvaders neergelê en het hy wel verderwing gesien.+
36 Want enersyds het Dawid+ in sy eie geslag die uitdruklike wil van God gedien en ontslaap en is hy by sy voorvaders neergelê en het hy wel verderwing gesien.+