1 Konings 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+ Handelinge 2:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Manne, broers, dit is geoorloof om met vrymoedigheid van spraak met julle oor die familiehoof Dawid te praat, dat hy gesterf het+ en ook begrawe is, en sy graf is tot vandag toe by ons.
29 “Manne, broers, dit is geoorloof om met vrymoedigheid van spraak met julle oor die familiehoof Dawid te praat, dat hy gesterf het+ en ook begrawe is, en sy graf is tot vandag toe by ons.