Psalm 85:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het die oortreding van u volk vergewe;+U het al hulle sonde bedek.+ Sela. Jesaja 43:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+
25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+