Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+

  • Galasiërs 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Julle is in werklikheid almal kinders+ van God deur julle geloof in Christus Jesus.

  • 1 Johannes 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel