Jeremia 11:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+ Handelinge 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het
20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+
24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het