40 En die koning+ sal antwoord en vir hulle sê: ‘Voorwaar, ek sê vir julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste+ van hierdie broers+ van my gedoen het, het julle dit aan my gedoen.’+
2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+