Levitikus 11:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie. 1 Petrus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want daar staan geskrywe: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+
44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie.