Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie.

  • Levitikus 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+

  • Levitikus 20:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En julle moet vir my heilig wees,+ want ek, Jehovah, is heilig;+ en ek sonder julle van die volke af om myne te word.+

  • Deuteronomium 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel