13 deurdat hulle as loon vir onreg+ hulleself onreg aandoen.+
Hulle beskou ’n weelderige lewe in die dag as ’n genot.+ Hulle is vlekke en smette, wat hulle met onbeteuelde genot aan hulle bedrieglike leringe oorgee terwyl hulle saam met julle fees hou.+