Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+

  • Lukas 6:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.

  • Romeine 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Of verag jy die rykdom van sy goedhartigheid+ en verdraagsaamheid+ en lankmoedigheid,+ omdat jy nie weet dat die goedhartigheid van God jou tot berou probeer lei nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel