Jakobus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Julle begeer, en tog het julle nie. Julle hou aan om moord te pleeg+ en hebsugtig te begeer,+ en tog kan julle nie verkry nie. Julle hou aan om te baklei+ en oorlog te voer. Julle het nie omdat julle nie vra nie. 1 Johannes 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+
2 Julle begeer, en tog het julle nie. Julle hou aan om moord te pleeg+ en hebsugtig te begeer,+ en tog kan julle nie verkry nie. Julle hou aan om te baklei+ en oorlog te voer. Julle het nie omdat julle nie vra nie.
15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+