Romeine 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En mag die God wat volharding en vertroosting verskaf, gee dat julle dieselfde geestesgesindheid+ onder mekaar sal hê as wat Christus Jesus gehad het, Filippense 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Bewaar hierdie geestesgesindheid in julle wat ook in Christus Jesus was,+
5 En mag die God wat volharding en vertroosting verskaf, gee dat julle dieselfde geestesgesindheid+ onder mekaar sal hê as wat Christus Jesus gehad het,