7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+
7 sodat die allesoortreffende rykdom+ van sy onverdiende goedhartigheid in sy goedgunstigheid teenoor ons wat in eenheid+ met Christus Jesus is, in die komende+ stelsels van dinge getoon kan word.