Romeine 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 So hang dit dan nie af van die een wat wil of van die een wat hardloop nie, maar van God,+ wat barmhartig is.+ 2 Korintiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 As sy medewerkers+ versoek ons julle ook dringend om nie die onverdiende goedhartigheid van God aan te neem en die doel daarvan te mis nie.+
16 So hang dit dan nie af van die een wat wil of van die een wat hardloop nie, maar van God,+ wat barmhartig is.+
6 As sy medewerkers+ versoek ons julle ook dringend om nie die onverdiende goedhartigheid van God aan te neem en die doel daarvan te mis nie.+