Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Korintiërs 6:1

Kruisverwysings

  • +Mt 28:20; 2Kor 5:20
  • +Ro 2:4; Heb 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 27-32

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 14

2 Korintiërs 6:2

Kruisverwysings

  • +Jes 49:8
  • +Lu 4:19
  • +Joh 9:4; Heb 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12-14

    Jesaja se profesie II, bl. 143-146

2 Korintiërs 6:3

Kruisverwysings

  • +Ro 14:13
  • +1Kor 9:22

2 Korintiërs 6:4

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:2
  • +2Kor 11:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/9, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 20

    2000/4/15, bl. 19-21

2 Korintiërs 6:5

Kruisverwysings

  • +Op 2:10
  • +2Kor 11:27

2 Korintiërs 6:6

Kruisverwysings

  • +Ef 4:2; Kol 3:13; 1Te 5:14
  • +Mi 6:8; Ef 4:32
  • +Ro 12:9; 1Ti 1:5

2 Korintiërs 6:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 2:4
  • +2Kor 10:4; Ef 6:11

2 Korintiërs 6:8

Kruisverwysings

  • +Mt 10:16

2 Korintiërs 6:9

Kruisverwysings

  • +Han 4:13; 2Kor 4:10
  • +2Kor 4:11
  • +Ps 118:18; Heb 12:6
  • +Han 14:19; 2Kor 4:9

2 Korintiërs 6:10

Kruisverwysings

  • +Flp 4:13; Op 2:9

2 Korintiërs 6:11

Kruisverwysings

  • +2Kor 8:16

2 Korintiërs 6:12

Kruisverwysings

  • +2Kor 12:15
  • +1Pe 2:17; 1Jo 4:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 9-10

2 Korintiërs 6:13

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 20-21

    2007/1/1, bl. 9-11

    2004/10/1, bl. 16-17

    Ontwaak!,

    2006/3, bl. 9

    Koninkryksbediening,

    2004/5, bl. 4

2 Korintiërs 6:14

Kruisverwysings

  • +Eks 23:32; De 7:3; 1Kn 11:4; 1Kor 7:39
  • +1Kor 5:11; Jak 4:4
  • +Ef 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 113

    Die Wagtoring,

    2010/6/1, bl. 27

    2007/5/1, bl. 15-16

    2004/7/1, bl. 30-31

    2003/10/15, bl. 32

    Jongmense vra, Deel 2, bl. 34

2 Korintiërs 6:15

Kruisverwysings

  • +Mt 4:10; Op 12:7
  • +1Kor 10:21

2 Korintiërs 6:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:14
  • +1Kor 3:16; 6:19
  • +Eks 29:45; Le 26:11
  • +Le 26:12; Ese 37:27; Sag 8:8

2 Korintiërs 6:17

Kruisverwysings

  • +Jes 52:11; Jer 51:45; Op 18:4
  • +Ese 20:41; 2Kor 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/3/15, bl. 27-31

2 Korintiërs 6:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:14
  • +Jes 43:6; Ho 1:10; Joh 1:12
  • +Op 1:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 6:1Mt 28:20; 2Kor 5:20
2 Kor. 6:1Ro 2:4; Heb 12:15
2 Kor. 6:2Jes 49:8
2 Kor. 6:2Lu 4:19
2 Kor. 6:2Joh 9:4; Heb 3:13
2 Kor. 6:3Ro 14:13
2 Kor. 6:31Kor 9:22
2 Kor. 6:42Kor 4:2
2 Kor. 6:42Kor 11:23
2 Kor. 6:5Op 2:10
2 Kor. 6:52Kor 11:27
2 Kor. 6:6Ef 4:2; Kol 3:13; 1Te 5:14
2 Kor. 6:6Mi 6:8; Ef 4:32
2 Kor. 6:6Ro 12:9; 1Ti 1:5
2 Kor. 6:71Kor 2:4
2 Kor. 6:72Kor 10:4; Ef 6:11
2 Kor. 6:8Mt 10:16
2 Kor. 6:9Han 4:13; 2Kor 4:10
2 Kor. 6:92Kor 4:11
2 Kor. 6:9Ps 118:18; Heb 12:6
2 Kor. 6:9Han 14:19; 2Kor 4:9
2 Kor. 6:10Flp 4:13; Op 2:9
2 Kor. 6:112Kor 8:16
2 Kor. 6:122Kor 12:15
2 Kor. 6:121Pe 2:17; 1Jo 4:20
2 Kor. 6:131Kor 4:14
2 Kor. 6:14Eks 23:32; De 7:3; 1Kn 11:4; 1Kor 7:39
2 Kor. 6:141Kor 5:11; Jak 4:4
2 Kor. 6:14Ef 5:8
2 Kor. 6:15Mt 4:10; Op 12:7
2 Kor. 6:151Kor 10:21
2 Kor. 6:161Kor 10:14
2 Kor. 6:161Kor 3:16; 6:19
2 Kor. 6:16Eks 29:45; Le 26:11
2 Kor. 6:16Le 26:12; Ese 37:27; Sag 8:8
2 Kor. 6:17Jes 52:11; Jer 51:45; Op 18:4
2 Kor. 6:17Ese 20:41; 2Kor 7:1
2 Kor. 6:182Sa 7:14
2 Kor. 6:18Jes 43:6; Ho 1:10; Joh 1:12
2 Kor. 6:18Op 1:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Korintiërs 6:1-18

2 Korintiërs

6 As sy medewerkers+ versoek ons julle ook dringend om nie die onverdiende goedhartigheid van God aan te neem en die doel daarvan te mis nie.+ 2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+

3 In geen opsig gee ons enige rede tot struikeling nie,+ sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie;+ 4 maar in elke opsig beveel ons ons as God se bedienaars aan:+ deur baie te verduur, deur verdrukkinge, deur gevalle van nood, deur moeilikhede,+ 5 deur slae, deur gevangenisse,+ deur oproere, deur arbeid, deur slapelose nagte, deur tye sonder voedsel,+ 6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+ 7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand, 8 deur middel van heerlikheid en oneer, deur middel van slegte berig en goeie berig; as bedrieërs+ en tog waaragtig, 9 as onbekendes wat tog herken word,+ as sterwend en tog, kyk! ons lewe,+ as gedissiplineer+ en tog nie aan die dood oorgelewer nie,+ 10 as treurendes en tog altyd bly, as armes wat talle egter ryk maak, as mense wat niks het nie en tog alles besit.+

11 Ons mond is teenoor julle geopen, Korintiërs, ons hart+ het verruim geword. 12 Julle het nie te min ruimte in ons nie,+ maar julle het te min ruimte in julle eie tere geneenthede.+ 13 By wyse van vergoeding dan—ek praat soos met kinders+—moet julle ook verruim word.

14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+ 15 En watter ooreenstemming is daar tussen Christus en Beʹlial?+ Of watter aandeel+ het ’n getroue met ’n ongelowige? 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+ 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+ 18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel