Johannes 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Johannes het geantwoord en gesê: “’n Mens kan hoegenaamd niks ontvang tensy hy dit uit die hemel gegee is nie.+ Jakobus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+
27 Johannes het geantwoord en gesê: “’n Mens kan hoegenaamd niks ontvang tensy hy dit uit die hemel gegee is nie.+
17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+