Handelinge 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+ 1 Korintiërs 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want wanneer die een sê: “Ek behoort aan Paulus”, maar ’n ander een sê: “Ek aan Apolʹlos”,+ is julle dan nie bloot mense nie? 1 Korintiërs 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Laat niemand derhalwe op mense roem nie; want alles behoort aan julle,+
24 En ’n sekere Jood met die naam Apolʹlos,+ ’n boorling van Aleksandrië, ’n welsprekende man, het in Eʹfese aangekom; en hy was goed vertroud met die Skrif.+
4 Want wanneer die een sê: “Ek behoort aan Paulus”, maar ’n ander een sê: “Ek aan Apolʹlos”,+ is julle dan nie bloot mense nie?