Handelinge 17:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons,+ soos ook sommige van die digters+ onder julle gesê het: ‘Want ons is ook sy nakomelinge.’ Romeine 11:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want uit hom en deur hom en vir hom is alles.+ Aan hom die heerlikheid tot in ewigheid.+ Amen.
28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons,+ soos ook sommige van die digters+ onder julle gesê het: ‘Want ons is ook sy nakomelinge.’