Joël 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En daarna sal ek my gees op elke soort vlees+ uitstort,+ en julle seuns en julle dogters+ sal beslis profeteer. Wat julle ou manne betref, hulle sal drome droom. Wat julle jong manne betref, hulle sal visioene sien. Handelinge 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierdie man het vier dogters gehad, maagde, wat geprofeteer het.+
28 “En daarna sal ek my gees op elke soort vlees+ uitstort,+ en julle seuns en julle dogters+ sal beslis profeteer. Wat julle ou manne betref, hulle sal drome droom. Wat julle jong manne betref, hulle sal visioene sien.