Romeine 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+ Efesiërs 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 wat sy liggaam is,+ die volheid+ van hom wat alles in almal vervul.+ Kolossense 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+
5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+
24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+